Kortpad Florentines
Idees met sjokolade Met sjokolade maak die gehalte wat jy koop regtig ’n verskil – nie net aan die smaak nie, maar definitief ook aan die tekstuur. Sjokolade bestaan tipies uit verskillende persentasies soliede kakaodele, kakaobotter, en -poeier wat alles van verwerkte kakaobone afkomstig is. Aangesien die kakaobone van nature ’n meer bitter smaak het, bevat meeste sjokolade natuurlik ook byvoegde suiker. Donkersjokolade bevat ’n baie hoër persentasie soliede kakaodele, […]