Mielies aan die Stronk – op 3 Maniere
Dié lekker groente is ’n immergewilde bygereg in Suid-Afrika, veral in die somermaande, wanneer mielies ook in seisoen is. Mielies se natuurlike soet smaak pas by soveel ander geure, wat dit juis ekstra veelsydig maak. Het jy al gaar mielies oor die kole gerooster vir ’n ekstra lekker geur? Dis baie maklik en werk veral goed as die mielies reeds gaar is. Maak seker dat die kole nie te warm […]