GRENADELLA-KAASKOEK met ’n verskil
Kaaskoek is vir baie mense ’n groot gunsteling, maar hulle sien amper nie kans om dit self te bak nie. Daar is baie verskillende kaaskoekresepte en die geure wat in ’n kaaskoek gebruik kan word, is eindeloos. Heleen Meyer het jare gelede dié weergawe met grenadella iewers geproe en vir die resep gevra. Nou vra mense haar weer gereeld vir die resep, as hulle hierdie lekker somernagereg geëet het. Dis […]